Klik op die blogtitel om dit oop te maak.
Die breinkaart gee konteks aan ‘n oopgesprek waar God geloof in my lewe werk en my reaksie op Sy werk.
Die krag van die lewende Drie-Enige God word beleef in al die dimensies van ons ewige bestaan.
Die vraag is of geloof in aksie ‘n opsionele keuse is? Hebreërs 11 – Wat geloof is. Heb 11:1 Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie. Heb 11:33-34 33Deur die geloof het hulle(OT gelowiges) koninkryke verower,…
Ons begin deur elkeen te erken wat ons het en dit in konteks te plaas van die volgende stelling: “Being always precedes doing” Wie jy is bepaal hoe en wat jy doen Wanneer my identiteit in Christus gevestig is, verander dit fundamenteel my tydelike en ewige bestaan. As ek moet erken wat ek het, begin…
Die impak van God se ritmes op gelowiges se dissipline. (Daagliks, weekliks ….) Daaglikse, weeklikse en ander ritmes is geïntegreerd. Groot groepe maak dit moeiliker om interaktief deel te neem. Dit raak weer die effektiewe luister na wat die Gees vir die gemeenskap sȇ. Wederkerige koppeling van persoonlike stiltetyd en samekomste in groepverband. Naby verhouding…
Login required to view this page. Please Login.
Welkom by die Parakaleo Portaal.
