Hierdie webwerf is gekoppel aan ‘n databestuurstelsel. Dokumente word in die databasis gestoor vir toegang vir die geregistreerde lede wat dit nodig mag kry. Die voorwaarde vir aflaai en gebruik is dat elke gebruiker medeverantwoordelikheid aanvaar om die dokumente kontinu te verbeter. Soos konstruktiewe kommentaar ontvang word, word dokumente aangepas en van ‘n weergawe kontrole (V”x”) in die dokument naam voorsien.
