Die portaal bied geleentheid om jou getuienis in die openbaar te deel tot eer van God. Jou storie kan deur die werking van die Gees, iemand anders raak lewe. Luister na hoe die Gees jou lei in die verband. Die getuienis kan skriftelik, as ‘n oudio opname of as ‘n video opname aangebied word. Na twee maande sal die getuienis in die argief toeganklik wees.
