Hierdie portaal help met bewusmaking en blootstelling van plaaslike kreatiewe talent met ‘n Christelike basis. Laat jou kreatiewe gawes help om in die gemeenskap uit te reik en Christus se onvoorwaardelike liefde te deel deur met mense op ‘n dieper vlak kontak te maak, hulle indiwiduele behoeftes beter te leer ken en vertrouensverhoudings te bou.
Kreatiewe Kwas & Kamera
Insette van skilders en fotograwe

Kreatiewe Pen
Insette van skrywers en digters?
Padlangs
Kort artikels.
Oud wees
Kreatiewe Mikrofoon
Insette van storievertellers en musikante?
Uitnodiging
Laat klank jou verbeelding ontsluit.
Afrikaanse verwerking van Dr SM Lockridge se antwoord op die vraag “Wie is jou Koning?” (1976)
Familie met drie geslagte en nege stemme van 6 jaar tot 66 jaar se poging. (2023). Dankbaar vir 12 geslagte Le Roux hugenote wat die Here dien in Suid Afrika.
