Skip to content
Skip to content
- Die impak van God se ritmes op gelowiges se dissipline. (Daagliks, weekliks ….)
- Daaglikse, weeklikse en ander ritmes is geïntegreerd.
- Groot groepe maak dit moeiliker om interaktief deel te neem.
- Dit raak weer die effektiewe luister na wat die Gees vir die gemeenskap sȇ.
- Wederkerige koppeling van persoonlike stiltetyd en samekomste in groepverband.
- Naby verhouding met God bepaal verhouding met naastes en alle mense
- Sigbare kragtige werking van Christus deur die HG tydens byeenkomste.
- Goddelike “aksie” gawes geloof, hoop en liefde (agape) is soos ’n vliegwiel
- Die behoefte aan genadegawe interaktiwiteit ook tydens byeenkomste.
- Sluit aan by vorige punt – Christus in ons word sigbaar en borrel oor.
- Ontdek gelowiges nog hulle geestelike gawes? Skakel: https://giftstest.com/
- Die kwaliteit van egte gemeenskap versterk geloof en is geloofwaardig aantreklik.
- Christus in ons is die aantrekkingskrag. (Bron van dryfkrag en die vertrekpunt)
- In gemeenskap bedien die verskeidenheid van gawes mekaar.
- Wie ek is in Christus gaan oor in wat ek doen uit dankbaarheid.
- Die wȇreld se pikorde en selfsugtige materialistiese gedrag funksioneer vandag ook in die geloofsgemeenskap.
- Hoe verstaan gelowiges dit?
-
- Hoe hanteer gelowiges dit?